Poësie Sondag – Poetry Sunday

Scroll down for the English translation. Hierdie gedig het ek gedurende ’n baie moeilike tyd in my lewe geskryf en dit is eerste op die webwerf Woes gepubliseer. Smekend om Lig ’n Gedig na Antiphona post Evangelium O, my God, hoe weet U wanneer om te antwoord? uit die diepe donker smeek my siel om […]