Ek is ge-INK!

INK is ’n wonderlike nuwe platform vir Afrikaanse skryfwerk waarby ek hierdie maand aangesluit het. Daar is nog nie té veel van my werk daarop gepubliseer nie, maar ek bou stadig maar seker daaraan. Verwag vonkfiksie, rubrieke en gedigte!

Loer ook sommer terwyl jy daar is na van die ander skrywers se werk. Lees is verniet! Maar almal waardeer terugvoer op hulle werk…

Indien jy self ’n skrywer is – of een wil wees – gaan sluit gerus by INK aan en deel jou kreatiwiteit met die wêreld.

Om my werk op INK te lees, volg net hierdie skakel, of klik op die titels hieronder.

Carli Jean, tea, writing, pen
Photo by Carli Jean

6 thoughts on “Ek is ge-INK!

  1. Ek probeer nou al ‘n ruk daarby uitkom om aan te sluit, maar as ek my weer kry is dit al die middel van die maand. Hardloop hul maand van die eerste tot die eerste of is dit soos MTN wat van enige dag van die maand tot dieselfde dag in die volgende maand gaan om ‘n maand te maak? (Wow, dis baie gebruik van die woord “maand”…)
    Die titels van jou Afrikaanse skryfwerk vang nogal die oog, sal lees wanneer ek ‘n kans kry 😉

    Like

    1. Sover ek kan agterkom is dit van wanneer jy betaal tot die volgende maand daardie datum. Ek het bv. eers op die derde betaal en nie op die eerste nie 🙂 (Ek het ook aanhoudend vergeet!)
      Maar ek sien daarna uit om jou werk daarop te lees!
      (Toemaar, ek is ook agter met al my leeswerk 😉 )

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s