Woes sê vaarwel

Ná meer as ’n dekade, gaan die webwerf Woes sy deure sluit. Hierdie bloginskrywing gaan egter nie die besonderhede van hierdie sluiting bespreek nie.

Wat ek wel gedoen het, is om die plasings wat ek oor die jare daar opgelaai het, af te laai om iewers anders weer op die web te plaas.

Dit gesê, gaan ek weer deur alles lees en besluit wat ek wanneer op hierdie blog gaan plaas. Party van die skryfstukke het beslis aansienlik werk nodig voordat ek dit weer sal publiseer en van die stories is so verouderd (in terme van waar die wêreldbou van Airtha-Eyrassa – die wêreld waarin die NaNoWriMo roman en vonkfiksie soos “Dust Red As Blood” afspeel – nou staan), dat ek dit moontlik nie weer sal plaas nie. Van die stories het ek al skoon van vergeet!

Van die stukke wat ek wel weer sal plaas, is gedigte en vertalings van Middeleeuse liedere wat ek ’n paar jaar gelede voltooi het. Sover dink ek daaraan om Afrikaanse plasings oor naweke te doen (aangesien ek in elk geval dreig om meer bloginskrywings in Afrikaans te skryf).

Die verlies van Woes gaan ’n groot knou wees vir die Afrikaanse aanlynskryfgemeenskap, maar ek is oortuig daarvan dat ons almal ander plekke sal vind (hetsy ’n blog of iets soos Wattpad) om ons kreatiwiteit uit te leef.

 



Categories: Afrikaans, Article, Writing

Tags: , ,

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Let Me Tell You the Story of...

A writing blog by H.R.R. Gorman

The Art of Blogging

For bloggers who aspire to inspire

Richard's Blog

A quiet corner to talk about my varied thoughts.

Tammy's Reading/Writing Life

A mother, wife, writer, teacher, coach, book fairy, and runner that has random thoughts about lots of topics!

The Official Blog of Horror and Fantasy Writer Lionel Ray Green

"Life is horror and fantasy, not necessarily in that order."

Thoughts of a Bored Writer

My writing. Mostly.

Chris The Story Reading Ape's Blog

READER - WRITER - RESOURCES - & MORE

Hersenspinsel

Afrikaanse fiksie deur Carin Marais

irevuo

art. popular since 10,000 BC

Travels With Nano

Sharing the world's delightful sights and bites to inspire your next travel adventure.

KRISTINA STANLEY

Best-selling Author of the Stone Mountain Mystery Series

Quiet Water Craft

Official crafty blog for my Quiet Water Craft Etsy shop

Julia's Creative Year

my year of trying to be more creative in different ways

Confessions of a Readaholic

Book Reviews | IAuhor nterviews | EST 2013

Art of Shaima

Fantasy Art and Illustration

Jo-Creates

Knit one, Crochet too, then go make something to eat!

whit::knits

(and crochets, and stitches, and is otherwise generally crafty)

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Flash-365

Oh! Take a shit, read a story. - My Mother on flash fiction

%d bloggers like this: